En savoir plus sur le livre
Chuck Swindoll lê aan op die vyande van God se genade. Die teiken kan vir jou 'n verrassing wees. 'Genade-doders' is orals! Ons kry hulle by die werk. In die buurt waar ons woon. Miskien in ons huise. En hoe jammer dit ookal is, selfs in ons kerke. Ons is omring deur mense wat kritiseer, veroordeel en enige hoop op 'n vreugdevolle lewe vernietig. En soos Chuck Swindoll beklemtoon: talle mense wat juis die evangelie van genade moet verkondig, het eiegeregtige boelies en selfaangestelde regters geword. In hierdie diepsinnige boek draai Chuck Swindoll geen doekies om nie. Genade op genade is waagmoedig en skerpsinnig. En baie beslis in die kol. Maar bowenal is dit 'n boek van hoop, wat ons verby die frustasie en skuldgevoelens veroorsaak deur ander te probeer tevrede stel, na die aanloklike, bevrydende genade van God lei. Vir die groeiende getal mense wat voel dat die lewe meer as 'n stroewe godsdiens moet inhou, bied Genade op genade 'n heerlike alternatief: die waarheid wat ons vry maak.
Achat du livre
Genade op Genade, Charles R. Swindoll
- Langue
- Année de publication
- 1998
- product-detail.submit-box.info.binding
- (souple),
- État du livre
- Abîmé
- Prix
- 3,30 €
Modes de paiement
Personne n'a encore évalué .
- Titre
- Genade op Genade
- Sous-titre
- Beleef die bevrydende genade van God
- Langue
- Autre langue
- Auteurs
- Charles R. Swindoll
- Publié
- 1998
- Format
- souple
- ISBN10
- 1868233049
- ISBN13
- 9781868233045
- Séries
- Mots clés
- Description
- Chuck Swindoll lê aan op die vyande van God se genade. Die teiken kan vir jou 'n verrassing wees. 'Genade-doders' is orals! Ons kry hulle by die werk. In die buurt waar ons woon. Miskien in ons huise. En hoe jammer dit ookal is, selfs in ons kerke. Ons is omring deur mense wat kritiseer, veroordeel en enige hoop op 'n vreugdevolle lewe vernietig. En soos Chuck Swindoll beklemtoon: talle mense wat juis die evangelie van genade moet verkondig, het eiegeregtige boelies en selfaangestelde regters geword. In hierdie diepsinnige boek draai Chuck Swindoll geen doekies om nie. Genade op genade is waagmoedig en skerpsinnig. En baie beslis in die kol. Maar bowenal is dit 'n boek van hoop, wat ons verby die frustasie en skuldgevoelens veroorsaak deur ander te probeer tevrede stel, na die aanloklike, bevrydende genade van God lei. Vir die groeiende getal mense wat voel dat die lewe meer as 'n stroewe godsdiens moet inhou, bied Genade op genade 'n heerlike alternatief: die waarheid wat ons vry maak.




