Exactement cet exemplaire ira dans le panier
En savoir plus sur le livre
Hoe lyk jou verhouding met jou maat? Elkeen in sy eie hoekie? Of naak en naby, gestroop van alle maskers en valse fronte wat skeiding bring, soos ons binne die liefde behoort te staan? Naak en naby, Joke Nicol se handleiding by die hantering van verhoudingsgroei, wys dit is moontlik om só met jou maat saam te leef en werk. Die aanbieding is kontemporêr, kundig, gebaseer op die nuutste metodes van huweliksverryking onder meer uit die V.S.A., en die outeur is bedag op die hedendaagse kompleksiteit. Die meer as veertig oefeninge is só prakties en opwindend saamgestel dat pare dit ook selfstandig kan deurwerk.
Achat du livre
Naak & Naby, Joke Nicol
- Langue
- Année de publication
- Reliure
- (souple),
- État du livre
- Bon
- Prix
- 2,39 €
Modes de paiement
Personne n'a encore évalué .
- Titre
- Naak & Naby
- Sous-titre
- Verhoudingsgroei vir verloofdes en getroudes
- Langue
- Autre langue
- Auteurs
- Joke Nicol
- Éditeur
- Haum
- Format
- souple
- ISBN10
- 0798631406
- ISBN13
- 9780798631402
- Séries
- Mots clés
- Description
- Hoe lyk jou verhouding met jou maat? Elkeen in sy eie hoekie? Of naak en naby, gestroop van alle maskers en valse fronte wat skeiding bring, soos ons binne die liefde behoort te staan? Naak en naby, Joke Nicol se handleiding by die hantering van verhoudingsgroei, wys dit is moontlik om só met jou maat saam te leef en werk. Die aanbieding is kontemporêr, kundig, gebaseer op die nuutste metodes van huweliksverryking onder meer uit die V.S.A., en die outeur is bedag op die hedendaagse kompleksiteit. Die meer as veertig oefeninge is só prakties en opwindend saamgestel dat pare dit ook selfstandig kan deurwerk.



